3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
ALTERNATIEWE OPSIES VIR PERSONE MET HANDELSONBEVOEGDHEID

ALTERNATIEWE OPSIES VIR PERSONE MET HANDELSONBEVOEGDHEID

0November 2, 2026November 2, 2026
By FHBCIn Estates and Trusts

Ter aansluiting by ons vorige artikel oor ’n algemene volmag en handelsonbevoegdheid, bespreek ons graag ’n paar wetlike alternatiewe opsies in stede van ’n volmag wat verval sodra die volmaggewer handelsonbevoeg word.

  1. Die Meester van die Hooggeregshof kan ‘n Administrateur ingevolge die Wet op Geestesgesondheidsorg aanstel vir persone met ‘n geestesongesteldheid of ernstige intellektuele gestremdheid en nie in staat is om hul eiendom en finansiële sake te bestuur nie. Dis ’n goedkoper, eenvoudiger en vinniger proses as ’n aansoek by die Hooggeregshof om ’n Kurator aan te stel. Die Administrateur het die bevoegdheid om met die eiendom van die handelsonbevoegde persoon te handel en is meer van toepassing op kleiner, eenvoudiger boedels.
  2. Die Hooggeregshof kan ‘n Kurator Bonis aanstel om ‘n persoon se boedel te bestuur. Die aansoek steun op mediese bewyse van ongeskiktheid en kan ’n langdurige en duur proses word. Dit is ook meer gepas by persone met groter, ingewikkelde boedels wat besighede, trusts ensovoorts insluit of waar litigasie betrokke is.
  3. ’n Inter Vivos trust kan geskep word terwyl die persoon nog handelsbevoeg is om sy/haar bates daarin te plaas sodat Trustees dit kan bestuur indien die persoon/stigter van die trust kapasiteit verloor. Die struktuur sal verseker dat daar steeds vir die persoon en sy geliefdes/nageslagte gesorg kan word en sy/haar bates sonder enige onderbreking bestuur kan word.

Die gebruik van ‘n volmag nadat kapasiteit verlore gegaan het, stel almal bloot aan risiko. Transaksies kan verwerp word en die gevolmagtigde kan vir optrede sonder magtiging, persoonlik aanspreeklik gehou word. Die aanstelling van ‘n Administrateur of Kurator, daarenteen, gee duidelike en wetlike gesag en ‘n raamwerk vir aanspreeklikheid wat die kwesbare persoon teen finansiële misbruik beskerm.

Kontak gerus vir Morné van Niekerk by morne@fhbc.co.za of Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za met enige navrae of vir hulp.

SARS RELEASES CONSULTATION PAPER ON VAT MODERNISATIONPERSONEELNUUS

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (19)
  • Administration and Secretarial Services
    (21)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (10)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (9)
  • Estates and Trusts
    (127)
  • Human Resource Management
    (34)
  • Legal
    (36)
  • Office and Personnel
    (136)
  • Payroll Processing and Administration
    (8)
  • Tax Compliance and Administration
    (112)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET WEST

  • Olive Grove Industrial Estate, Grove Business Park, Block H, Ground floor, Unit 2, Off Ou Paardevlei Road, The Interchange, 7310
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services