3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1July 6, 2026July 6, 2026
By FHBCIn Office and Personnel

Die kollegas het wol ingesamel en geskenk aan die inwoners van Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes.  Me Marlene Muller, as bestuurder, neem die skenking in ontvangs vanaf Amanda Swarts (Belastingbeampte).

Ons het van vyf kollegas (Chelsea Floris, Joe Lloyd, Kaylin Jordaan, Louise Bester en Pieter Malan) afskeid geneem.  Ons weet dat hulle goed toegerus is om dit wat hulle hier tydens klerkskappe geleer het verder te gaan toepas in hulle loopbane.  Ons beste wense vergesel hulle.

Op Woensdag 1 Julie het ons “Christmas in July” gehou.  Al die kollegas het groen en rooi aangetrek om die Kersfeestema mooi uit te beeld.  Ons het ‘n heerlike Kersfeesmaaltyd geniet, afgerond met malvapoeding en vla.  Dankie aan Sunfield Homes wat vir ons die etes berei het.  Die maaltyd was met heerlike “hot chocolate” afgeeïndig.  Kersfees sal nie dieselfde wees sonder die voorreg om geskenkies uit te deel nie.  Elke kollega het ook ‘n geskenkie ontvang.

Vanaf Vrydag 3 Julie het Bok-Vrydae begin waartydens die personeel groen en goud aantrek ter ondersteuning van die Springbokke se wedstryde die Saterdag.

Op Maandag 6 Julie het John Brink as B-BBEE Konsultant by die span van FHBC MAS (Pty) Ltd aangesluit.

Vanaf 6 tot 17 Julie akkommodeer ons 8 vakansiewerkers in die rekeningkundige spanne.  Die persone was volgens ‘n sekere kriteria gekeur en hulle gaan ‘n meer gestruktureerde program volg.  Ons het ook vakansiewerkers by die Sekretariële afdeling en die Menslikehulpbronafdeling geakkommodeer gedurende Junie en Julie.  Ons volgende nuusbrief sal foto’s hiervan insluit.

2026 TAX SEASON AND AUTO ASSESSMENTS

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (19)
  • Administration and Secretarial Services
    (21)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (9)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (123)
  • Human Resource Management
    (32)
  • Legal
    (35)
  • Office and Personnel
    (132)
  • Payroll Processing and Administration
    (8)
  • Tax Compliance and Administration
    (109)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET WEST

  • Olive Grove Industrial Estate, Grove Business Park, Block H, Ground floor, Unit 2, Off Ou Paardevlei Road, The Interchange, 7310
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services