3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1January 12, 2026January 13, 2026
By FHBCIn Office and Personnel

Ons vertrou dat almal die Feesseisoen geniet het en behoorlik gerus het. Enkele brokkies nog vanuit 2025:

Vrydag 5 Desember 2025 was ons Jaareindfunksie by Soetendal Venue. Die tema was Skitter en Glans en die personeel het behoorlik volgens die tema aangetrek. Die personeel kon ook stem vir die man en dame wat volgens hulle die tema die beste uitgebeeld het. Yolandé Maree en Dawie Theron het die meeste stemme gekry. Ons fotograaf, Liezl Matthee van Liezl Photography het enkele foto’s as ‘n voorsmakie gedeel.

Woensdag 17 Desember het baie kollegas wat nog te Roosstraat 3 werksaam was deelgeneem aan ‘n KFC ete. Dit was heerlik om vir ‘n laaste keer as kollegas saam in die binnehof te kon eet.

Ons het vir Lee-Anne Arnolds (Junior Boekhouer) gegroet. Ons beste wense vergesel vir Lee-Anne.

Ons het verder nog ‘n opwindende aankondiging gemaak deur vir Leandri Visser vanaf Rekenmeester na Rekeningkundige bestuurder te bevorder. Ons is opgewonde oor die uitbreiding in ons spanne en om Leandri deel te maak van die groei.

Al ons nuwelinge het Maandag 12 Januarie 2026 by ons aangesluit. Vrydag 16 Januarie hou ons ‘n afskopbraai waarvoor die nuwelinge verantwoordelik is. Ons sien uit hierna en die volgende nuusbrief sal foto’s van die braai insluit.

Mag 2026 vir ons elkeen ‘n jaar van voorspoed en vreugde wees.

U TESTAMENT… EN WAT NOG BY U AFSTERWE BESKIKBAAR MOET WEESTAX ON CRYPTO ASSETS – GENERAL PRINCIPLES

Categories:

  • Accounting Services
    (18)
  • Administration and Secretarial Services
    (20)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (8)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (119)
  • Human Resource Management
    (31)
  • Legal
    (34)
  • Office and Personnel
    (127)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (104)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET WEST

  • Olive Grove Industrial Estate, Grove Business Park, Block H, Ground floor, Unit 2, Off Ou Paardevlei Road, The Interchange, 7310
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services