3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
DIE BELANGRIKHEID VAN ’N TESTAMENT

DIE BELANGRIKHEID VAN ’N TESTAMENT

1January 24, 2024January 24, 2024
By FHBCIn Estates and Trusts

Dit is in u en u geliefdes se beste belang om uitvoering te kan gee aan u laaste wil en wense.  Dit word egter dikwels agterweë gelaat omdat ons dink dat daar nog genoeg tyd sal wees daarvoor, maar die dood kan onverwags kom.

Ons ontvang gereeld boedels, waarvan sommige groot waardes het, waarin geen testament of ’n gebrekkige testament opgestel was en die geliefdes van die oorledene daaronder ly.

Indien daar geen testament by tye van afsterwe opgestel was nie, sal die bates volgens die Wet op Intestate erfopvolging 81 van 1987 verdeel word.  Dit mag dus die gevolg hê dat persone wat nie bedoel was om uit u boedel te erf nie, wel erfenis ontvang.  Dit kan tot onnodige onmin onder u geliefdes en moontlik ’n onpraktiese verdeling van u bates lei.

Wanneer u nie meer daar is om u besittings te verdeel nie, tree u testament in werking en is dit die enigste middel om u laaste wil en wense aan u geliefdes oor te dra.  Dit is dus noodsaaklik dat u testament aan die formaliteite van Artikel 2(1) van die Wet op Testamente voldoen.

Die testateur/testatrise moet op die oomblik wat hy/sy daardie testament maak en onderteken ook oor die nodige bevoegdheid beskik, anders sal die testament ongeldig wees.  Hierdie persoon moet verstandelik bekwaam genoeg wees, oftewel by sy/haar volle positiewe wees, om te verstaan dat die dokument wat geteken word sy/haar testament is en wat die uitwerking van die bepalings daarin is.

Nes die dood, kan onbevoegdheid ook onverwags kom en dan is dit te laat om u testament of wysigings daaraan te doen.

’n Testament is ook nodig om ’n Eksekuteur van u keuse te benoem en dit is altyd raadsaam om ’n deskundige te oorweeg wat met deernis sal toesien tot die behoorlike en tydige bereddering van die boedel.

Kontak gerus vir Morné van Niekerk by morne@fhbc.co.za of Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za met enige navrae of vir hulp.

SAVE TAX – THE NEW ENHANCED RENEWABLE ENERGY TAX INCENTIVE FOR BUSINESSESPERSONEELNUUS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services