3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1December 1, 2023December 1, 2023
By FHBCIn Office and Personnel

Veels geluk aan Adri Williams (Rekenmeester) met die geboorte van hulle dogtertjie op Dinsdag 7 November.  Mag sy baie vreugde tot hulle lewens toevoeg.

Vrydag 10 November was Internasionale Rekenmeestersdag.  Personeel is met ‘n sjokolade bederf, ter motivering om die jaar sterk klaar te maak.

Veels geluk aan Elizma (Junior Rekenmeester) en Brandon Bazquez wat op 11 November 2023 getrou het.  Mag hulle huwelik met baie seën gevul wees.


Gedurende die week van 13 tot 17 November het ons ‘n daadwerklike poging aangewend om dokumentasie wat nie meer in harde kopie formaat benodig word nie uit te sorteer en te laat snipper.  In totaal is 1440kg papier gesnipper.  Dankie aan almal wat deelgeneem het aan hierdie groot “clean-up” projek.


Ons Jaareindfunksie was Vrydag 24 November.  Ons het by Doolhof Wynlandgoed, net buite Wellington, ‘n piekniek geniet.  Die personeel was met ‘n verskeidenheid drankies bederf, ‘n koffietrokkie, ‘n roomystrokkie en die “harvest table” se borde was deurentyd volgemaak.  Elke kollega het ook ‘n piekniekkombers as geskenk ontvang.  Newton het musiek gemaak en bygedra tot die heerlike ontspanne atmosfeer om saam te kuier en mekaar se geselskap te geniet.  Die foto’s vanaf ons fotograaf, Liezl Matthee, sal in ons Januarie nuusbrief gedeel word.


Billy Ross van FHBC MAS (Pty) Ltd en Heather het 2 Desember getrou.  Ons vertrou dat hulle huwelik met liefde, vreugde en voorspoed geseën sal wees.

Ons beste wense vergesel vir Carmen Jantjies (Rekenmeester) en Jaco Williams (Rekeningkundige klerk) met hulle loopbane vorentoe.

Woensdag 13 Desember kom ons vir ‘n laaste keer saam wanneer ons ‘n Kerspartytjie hou om op 14 Desember die meeste kollegas te groet alvorens hulle met vakansie vertrek.

DIE BELANGRIKHEID VAN ’N TESTAMENTBURNOUT AND THE EFFECTS THEREOF IN THE WORKPLACE

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (110)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (118)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (97)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services