3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
TESTAMENT EN VOOG

TESTAMENT EN VOOG

1March 22, 2023March 22, 2023
By FHBCIn Estates and Trusts

Die belangrikheid om ‘n familielid of goeie vriend aan te stel as voog(de) om, om te sien na u minderjarige kind(ers), indien albei ouers gelyktydig of kort na mekaar te sterwe sou kom, kan nie genoeg beklemtoon word nie.

Enige erfenis of voordele wat u minderjarige kind(ers) toeval indien u sonder ‘n Testament (Intestaat) te sterwe kom, sal in terme van die Wet op Intestate Erfopvolging in die Meester se Voogdyfonds vestig totdat sodanige kind(ers) ouderdom van meederjarigheid bereik.  Hierdie situasie skep ‘n baie ongunstige en onpraktiese posisie, aangesien daar ook nie Testamentêr vir ‘n voog voorsiening gemaak was nie en daar dan ‘n proses gevolg moet word om deur die Meesterskantoor ‘n persoon as voog aan te stel.  Hierna moet die aangestelde voog dan ook by die Meesterskantoor aansoek doen vir fondse om, om te sien na die kind(ers) se versorging.

Wanneer die kind(ers) onderskeidelik meerderjarig word (18 jaar), is hulle geregtig daarop om hulle erflating van die Voogdyfonds te ontvang.

‘n Mens kan uself die vraag afvra of dit in u kind(ers) se beste belang is om op so ‘n jeugdige ouderdom fondse te bekom wat hulle dalk kan verkwis of verkeerd kan bestee?

Dit is dus uiters noodsaaklik en in die beste belang van u minderjarige kind(ers) dat u ‘n geldige testament het waarin ‘n persoon van u keuse aangestel word as voog(de) van u kind(ers) asook ‘n persoon of instansie om u kind(ers) se erflating te belê en te bestuur.  Laasgenoemde kan die voog(de) ook wees, maar dit word aanbeveel dat die voog(de) ten minste deur ‘n onafhanklike party bygestaan word om risiko’s te beperk.  In u testament kan u dan ook die ouderdom bepaal waarop u kind(ers) die verantwoordlikheid sal hê om die kapitaal van die erflating te ontvang.

Hulle (of hulle voogde dan) sal met ander woorde geregtig wees om inkomste uit die fondse te ontvang, maar die kapitaal word behou totdat die kind(ers) die ouderdom wat kragtens die Testament bepaal word, bereik het.

Dit is ook raadsaam om gebruik te maak van ‘n bestaande Familietrust of om ‘n Testamentêre Trust te skep en Trustees in u Testament te benoem om te verseker dat daar behoorlik na u kind(ers) omgesien word by gebrek aan ‘n natuurlike voog.

Indien u enige navrae het, kontak gerus vir Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za of Morné van Niekerk by morne@fhbc.co.za.

15 KENMERKE VAN NASIONALE TESOURIE SE NUWE SONPANEEL BELASTINGKORTING AANSPORINGSKEMAPERSONEELNUUS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services