FHBC het aan die jaarlikse Wellington Krieketklub se 6-aan-‘n-kant dag op die 28ste Januarie deelgeneem. Ons krieketspan speel eers weer die 20ste Februarie. Dankie vir die sportmangees en aan elke ondersteuner.
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Krieket-2.png)
Ons het aan die Besigheidsliga Rolbaltoernooi deelgeneem. Dankie vir die goeie gees en vir elkeen wat ondersteun het.
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Rolbal_06.png)
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Rolbal2_06.png)
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Rolithea-Afskeid.png)