3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

0March 16, 2022March 16, 2022
By FHBCIn Office and Personnel

Op 25 Februarie het ons vir Nicole Smith (Junior Rekenmeester) en Melissa Joubert (Junior Boekhouer) gegroet. Ons beste wense vergesel hulle vir die nuwe avonture wat vir hulle voorlê.

Santie Gagiano het as Boekhouer by ons aangesluit.

JC Laubscher (Bestuurder), Amanda Swarts (Belastingbeampte) en Horachio Scheepers (Rekenmeester) het ‘n algehele 3de plek behaal in die jaarlikse Wellington Rolbaltoernooi.

Op Donderdag 3 Maart was ons Rolbal spanbou by Wellington se Rolbalklub. Die wenspan van die dag was die “Ons is hier” span en hulle het verseker opgedaag! Die beste spangees het gegaan aan span “Quaranteam”. Hulle was geklee in ‘n “Work from home” uitrusting met ‘n netjiese hemp, das, nagklere broek en pantoffels. Beste tegniek was toegeken aan die “Purple power” terwyl die “Engeltjie en Duiweltjies” die prys as beste geklee gewen het.

 

Die kollegas was omtrent kreatief met die name:  “Dis hoe ons rol”, “FHBC Grasshoppers”, “The Dancing Flamingos”, “Tropical Heat”, “Wilde Weste Rollers”, “Besige Bytjies”, “Flintstones”, “Jeepers Creepers”, “Witdood haaie”, “Pastel Poppies”, “Broadway bowlers” en “Beach rollers”. Ons hartlike dank aan Wellington se Rolbalklub wat ons ontvang en touwys (of altans balwys) gemaak het. Dankie ook aan Sunfield Homes vir die heerlike vetkoeke wat baie gepas was in terme van die rolaksies wat uitgevoer was. Dankie aan elke kollega vir die besonderse spangees en dat almal altyd bereidwillig is om aan te trek en die samesyn te geniet!

Saterdag 5 Maart het twee van ons bestuurders, JC Laubscher en Molteno Cameron, aan die Six-a-side krieket toernooi by Hugenote Hoërskool deelgeneem.  Uit die 16 spanne het hulle algeheel 4de geëindig.

Jacobus Maree (Direkteur) neem 20 – 27 Maart aan Die ABSA Cape Epic fietsresies deel. Baie sterkte word Jacobus toegewens, asook sy getroue ondersteuners.

WAT BY U AFSTERWE IN ORDE MOET WEESFIXING OF RATE PER KILOMETRE IN RESPECT OF MOTOR VEHICLES FOR THE PURPOSES OF SECTION 8(1)(b)(ii) AND (iii) OF THE INCOME TAX ACT, 1962

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services