3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

0November 1, 2019November 4, 2019
By FHBCIn Office and Personnel

Op 16 Oktober, Basedag, was ons Direkteure bedank vir die leiers wat hulle vir ons is.  Dit is vir ons as personeel waarlik ‘n voorreg om hierdie mans en dames as mentors te kan hê.  Ons het nie genoeg woorde om dankie te sê vir al die opofferings nie.  Dankie dat julle aan ons geleentheid bied om ons passies te kan uitleef.

Petri Westraadt (Spesialis: Belastingdienste) en Adri Britz (Bestuurder:  Belastingvoldoening) het op 3 Oktober die Tax Ombud 2018/19 Annual Report Launch in Kaapstad op spesiale uitnodiging bygewoon.  Die Belasting Ombud, Regter Bernard Ngoepe en die Kommissaris van SARS, Mnr Edward Kieswetter, was van die sprekers.

Oktober was borskankerbewusmakingsmaand.  Ons het ook ons jaarlikse Gesondheidsdag op Donderdag 17 Oktober gehou.  Die dag was vol met ‘n praatjie oor fiksheid; gratis bloed-, cholesterol-, en suikertoetse (deur Suster Mari Badenhorst van Bergrivier Apteek); BMI toetssessie (deur Johan Otto van I-Motion), borskanker en prostaatkanker inligtingsessie; skouermassering vir ontspanning (deur Megan van Salon Beautify); heerlike, gesonde middagete, gesondheidsprodukte van Annique was deur Thea Kritzinger uitgestal.  Dankie aan die Sosiale komitee vir hulle reëlings.  Die dag was verseker insiggewend en prettig.

Maryke Stofberg (ouditklerk van Broodryk Kotzé Ing) se troue was Saterdag 2 November en op Vrydag 25 Oktober was sy met ‘n kombuistee verras.  Die personeel van Broodryk Kotzé Ing en FHBC wens vir haar en Malherbe van Wyk net die mooiste toe vir hulle huwelik!

Boks vir ‘n Boervrou projek was gedryf deur die VLV Wellington / Paarl.  Die bokse was saam met ‘n vrag voer gestuur na droogtestreke waar die nood die hoogste is.  Ons personeel het ook bokse volgemaak.

Drikus Viljoen (Rekenmeester) se laaste dag was Vrydag 25 Oktober.  Hy gaan voortaan in Stellenbosch werksaam wees.  Ons beste wense vergesel hom vir sy pad vorentoe

Ons rolbal teen Malberbe Rust Argitekte moes ongelukkig uitgestel word.  Ons was egter baie dankbaar vir die goeie reëns.

Die Jaareindfunksie is Vrydag 29 November 2019.  Dit is ‘n Red carpet event en die personeel gaan in hulle formele drag pronk.

LITIGATION AS WE KNOW IT MIGHT SOON BE SOMETHING OF THE PAST, WITH MEDIATION BECOMING THE MAIN DISPUTE RESOLUTION MECHANISM.WHAT YOU NEED TO KNOW ABOUT PUBLIC BENEFIT ORGANISATIONS AND SECTION 18A RECEIPTS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services