3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

0February 6, 2019February 7, 2019
By FHBCIn Office and Personnel

Op Vrydag 18 Januarie 2019 was ons kantoor vir ons jaarlikse Maatskappydag gesluit.  Tydens die dag het ons staaltjies uit die verlede gedeel.  Wat ‘n voorreg om deel te wees van ‘n maatskappy met so ‘n ryke geskiedenis.  Verder was die Visie, Missie en Strategie vir die jaar ook bespreek.  Nou is almal op dieselfde bladsy van kwaliteit dienslewering, reg om ons strategiese planne uit te voer.  Personeelfoto’s was ook geneem en ons webtuiste sal binnekort daarmee opgedateer word.  Die dag se verrigtinge was met ‘n heerlike braai afgesluit, waartydens die nuwelinge die voortou geneem het.

 

Twee van ons Direkteure, Jacobus Maree en Hendrik Rabie, het op Saterdag 19 Januarie 2019 aan die Attakwas Extreme resies deelgeneem.  121km, met 2900m se klim.  Ons is baie trots op albei wat met baie goeie tye die wenstreep oorgesteek het.

Krediet aan die amptelike fotograaf Daniel Coetzee van ZCMC

Die Besigheidsliga van die krieket is weer aan die gang.  Ons vertrou dat die liga ‘n suksesvolle een sal wees.

Op 6 en 13 Februarie is ons twee spanne wat deelneem aan die jaarlikse Besigheidsliga van die Rolbalklub.  Die wedstryde begin 18h00 en ondersteuners is welkom.

Valentynsdag is 14 Februarie en oudergewoonte sal ons kantore in rooi getooi word.  Ons nuwe Sosiale komiteelede sal hiervoor verantwoordelikheid aanvaar.

HOE KAN U FAMILIETRUST GEDEREGISTREER WORD?MAG `N DIREKTEUR VAN `N MAATSKAPPY SONDER REDE/S VERWYDER WORD?

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services