3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

0December 4, 2018December 4, 2018
By FHBCIn Office and Personnel

Veels geluk aan al die kollegas wat die Resultate deur Mense kursus suksesvol voltooi het. Dankie aan Joep Joubert en Phyline du Toit van Joubert en Genote vir die fasilitering van die sessies. Ons het die jaar tydens ‘n groepsessie by Perdeberg Winery afgesluit.

resultate_06

Op 15 November het ons vir beide Lise Roux (Junior Rekenmeester) en vir Chantél Coetzee (Junior Regsadviseer) met ‘n kombuistee verras. Albei het gedink dat hulle die ander een se tee bywoon en gevolglik kon ons hulle albei flous. Dankie vir die kosbare samesyn van feesviering en dat ons in die opgewondenheid van ‘n bruilofsfees kan deel. Alle voorspoed vir die laaste voorbereidings.

kombuistee_06

Saterdag 24 November het ons die jaar se naderkruipende einde by Stardust Theatrical Dining gaan vier. Die bus het personeel in die Paarl en Wellington opgelaai en ons het die pad na Woodstock aangedurf. Stardust is opsigself ‘n belewenis waar sang en grappies almal in ‘n goeie luim geplaas het. Die kos was besonders smaakvol en die geselskap was topgehalte. Baie dankie vir die reëlings vir ‘n baie suksesvolle personeelfunksie en vir almal wat die samesyn so vreugdevol gemaak het.

stardust_06

Verjaarsdaggroep 4 se partytjie word op Vrydag 14 Desember gehou. Ons het ‘n Kersfeestema met ‘n Secret Santa. Ons gaan ook van personeel wat ons verlaat afskeid neem.

Dankie aan elke getroue kliënt met wie ons deur die jaar ‘n verhouding kon opbou en by wie se besigheid ons waarde kon toevoeg. Mag elkeen ‘n vreugdevolle Feesseisoen beleef en veilig reis. Ons sien mekaar weer in 2019.

NS. Neem asb. kennis dat die Salarisse en Lone afdeling eers Donderdag 20 Desember 2018 om 12h00 sluit.

U BOEDEL EN BOEDELBELASTINGKONTRAKTE – DEEL 1: DIE BELANGRIKHEID VAN KONTRAKTE

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services