3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
INDIENING VAN PERSOONLIKE BELASTINGOPGAWES (2016)

INDIENING VAN PERSOONLIKE BELASTINGOPGAWES (2016)

1November 7, 2016July 7, 2017
By FHBCIn All Categories, Tax Compliance and Administration

Inkomstebelasting is die normale belasting wat op ‘n individu se belasbare inkomste betaal word en word van u salaris verhaal.

Indien ‘n individu wat jonger as 65 jaar is meer as R73 650 per jaar verdien word die individu aanspreeklik vir die betaling van inkomstebelasting. As ‘n individu 65 jaar of ouer is, verhoog die belastingdrumpel (dit is die bedrag waarbo inkomstebelasting betaalbaar word) na R114 800. Vir belastingpligtiges wat 75 jaar en ouer is, is die drumpel R128 500.

‘n Individu hoef nie ‘n belastingopgawe in te dien as die totale salaris vir die jaar, voor belasting, nie meer as R350 000 is nie, mits:

• U slegs een werkgewer het (as u twee of meer werkgewers het, moet u ‘n opgawe indien ongeag die verdienste)
• U geen motortoelaag of enige ander inkomste (soos rente of huurinkomste) het nie.
• U nie belasting-verwante aftrekkings eis nie (bv. mediese uitgawes, uittrede, reis)
• U rente van ‘n bron binne Suid-Afrika ontvang het, wat nie oorskry –
o R23 800 as u onder die ouderdom van 65 jaar is; of
o R34 500 as u 65 jaar of ouer is.

• Dividende was aan u uitbetaal en u was ‘n nie-inwoner gedurende die jaar van aanslag.

Indien u wel ‘n opgawe moet indien, is die vinnigste en maklikste manier om aanlyn SARS eFiling te benut. Die registrasie word op SARS se eFiling webtuiste gedoen.

Die volgende stawende dokumentasie is nodig om die vooraf-voltooide inligting op die individu se opgawe te verifieer:

• IRP5 (werknemersbelastingsertifikaat wat die werkgewer uitreik).
• Sertifikate ontvang vir plaaslike rente verdien.
• Enige ander dokumentasie verwant aan inkomste ontvang of toegeval, soos vergoeding wat nie deur die werkgewer aan SARS bekendgemaak is nie, of besigheid- of beleggingsinkomste, ens.
• Besonderhede van mediese uitgawes betaal en mediese-skemabydrae gemaak.
• Die relevante sertifikate wat bydraes tot ‘n uittree-annuïteitsfonds, pensioenfonds en voorsorgfonds reflekteer.
• ‘n Logboek en ander dokumente wat besigheidsreiskoste staaf (as die reistoelaag deel van die vergoedingspakket is of as die reg tot die gebruik van ‘n maatskappy-voertuig, wat ‘n belasbare voordeel is, toegestaan is).
• Enige ander dokument wat betrekking het op die toelaatbare aftrekkings wat geeïs wil word.

Die sperdatum vir die indiening van die opgawe is 25 November 2016.

Indien u enige hulp benodig met die indiening, kontak gerus die kantoor by 021 864 5180 en gesels met ons Belastingafdeling.

PERSONEELNUUSSECTION 16(2)(G) OF THE VALUE-ADDED TAX ACT – ALTERNATIVE DOCUMENTARY PROOF

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services