Die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 bevat noemenswaardige veranderinge ten opsigte van die aanspreeklikhede van Direkteure. ‘n Uittreksel uit die boek “Vrae en Antwoorde oor die Suid-Afrikaanse Maatskappywet” deur Adv L Hefer sal Direkteure help om hulle nuwe rol te verstaan.
