AANSPREEKLIKHEID VAN DIREKTEURE VOLGENS DIE NUWE MAATSKAPPYWET 71 VAN 2008 / LIABILITIES OF DIRECTORS ACCORDING TO THE NEW COMPANIES ACT 71 OF 2008

AANSPREEKLIKHEID VAN DIREKTEURE VOLGENS DIE NUWE MAATSKAPPYWET 71 VAN 2008 / LIABILITIES OF DIRECTORS ACCORDING TO THE NEW COMPANIES ACT 71 OF 2008

Die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 bevat noemenswaardige veranderinge ten opsigte van die aanspreeklikhede van Direkteure. ‘n Uittreksel uit die boek “Vrae en Antwoorde oor die Suid-Afrikaanse Maatskappywet” deur Adv L Hefer sal Direkteure help om hulle nuwe rol te verstaan.

  • 1
  • 2