PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het een spanlid gegroet, maar ook een spanlid welkom geheet. Ons het ‘n Maatskappydag gehad. Ons personeel was ingelig oor waar ons vandaan kom, watter dienste ons tans bied en wat ons vooruitsigte in terme van groei en dienslewering vir die toekoms is. Tesame daarmee kon ons ook mekaar tydens spanboue beter leer ken.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het nuwe spanlede welkom geheet, asook een kollega gegroet. Ons sien uit na die viering van Valentynsdag. Ons neem deel aan die Rolbalbesigheidsliga en speel ook krieket.