3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
HET U GEWEET?

HET U GEWEET?

5June 5, 2023June 5, 2023
By FHBCIn Estates and Trusts

Indien twee gades gelyktydig te sterwe kom en daar nie bepaal kan word wie eerste te sterwe gekom het nie, word die kleinste boedel eerste beredder.

Die verkoop van ‘n bate aan ‘n trust of vanuit ‘n boedel vir minder as markwaarde kan onderworpe wees aan donasiebelasting.

Wettige belastingbesparings kan bereik word deur inkomsteproduserende bates aan begunstigdes met laer inkomste te bemaak en nie-inkomsteproduserende bates aan begunstigdes met hoë inkomste.

Eiendom vir boedelbelasting doeleindes sluit alle soorte bates in, waar ook al in die wêreld geleë.  Die bepalende faktor sal wees as ‘n persoon ‘n inwoner van Suid-Afrika is en nie noodwendig ‘n burger nie.

‘n Fidei Commissum is ‘n uitsondering op die reël dat ‘n mens nie jou testamentêre mag kan delegeer nie.  ‘n Fidei Commissum beteken dat die testateur/testatrise ‘n bate nalaat aan ʼn persoon wat dit dan nie vrylik sal kan vervreem (verkoop) nie omdat die bate by die plaasvind van ʼn sekere gebeurtenis na ʼn ander persoon oorgedra moet word.  Die gedagte is dat die bate in dieselfde familie moet bly.

‘n Vruggebruiker kan ‘n verband teen ‘n vruggebruik oor ‘n eiendom registreer indien die blote eienaars daartoe instem.

‘n Ooreenkoms, selfs al verruil geld of eiendom nie werklik hande nie, kan skenkingsbelasting tot gevolg hê.

Indien een gade bates aan ‘n trust skenk om die aanwas in sy/haar boedel te verminder, kan ‘n benadeelde gade aansoek doen om ‘n hofbevel vir ‘n onmiddellike verdeling van die boedel en om die huweliksregime vervang met ‘n stelsel buite gemeenskap van goed.

‘n Huwelik wat nie ingevolge die wette van die Republiek gesluit is nie, sal, by gebrek aan bewys van die teendeel, geag word ‘n huwelik buite gemeenskap van goed te wees.

‘n Testament sal geldig wees indien die testateur/testatrise sy/haar testament onderteken het deur slegs parawe te gebruik aangesien die definisie van “onderteken” die paraaf van die testateur, testatrise en getuies insluit.

Indien ‘n persoon sonder ‘n testament te sterwe kom en geen bloedverwante nalaat nie, word die bates aan die Meester van die Hooggeregshof betaal om in die Voogdyfonds gehou te word wat na ‘n periode van 30 jaar as onopgeëisde bates deur die Staat geneem word.

Indien u enige navrae het, kontak gerus vir Morné van Niekerk by morne@fhbc.co.za of Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za.

2023 TAX SEASON, TRUST AND VAT REGISTRATION REQUIRED DOCUMENTATIONPERSONEELNUUS – Video

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services