3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

0November 2, 2026November 2, 2026
By FHBCIn Office and Personnel

Amber September (Junior Debiteurebeampte) is op 2 Oktober deur personeel met ’n feestelike kombuistee verras om saam in haar opgewondenheid te deel.

Personeel het op 5 Oktober pienk aangetrek ter ondersteuning van Borskankerbewustheidsmaand.  Baie dankie aan almal wat deelgeneem het!

Op 13 Oktober het ons Maatskappydag personeel van regoor die FHBC Groep van Maatskappye byeengebring.  Personeel het meer geleer oor die Groep se uiteenlopende dienste en kundigheid, asook hoe die verskillende entiteite kan saamwerk om ’n geïntegreerde een-stop-diens aan kliënte te bied.  Die dag het ook ’n praktiese KI-opleidingsessie ingesluit, met die fokus op die verantwoordelike en etiese gebruik van KI in die werksplek.

Ons het “Thank Your Cleaner Day” op 14 Oktober gevier en ons waardering vir die ondersteuningspan met ’n spesiale pakkie lekkernye gewys.

Personeel het vir Jaydene Williams (SAIPA Klerk) op 15 Oktober met ’n feestelike babatee bederf.  Ons wens haar alles van die beste toe vir die wonderlike avontuur wat voorlê.

Op 16 Oktober het ons Basedag gevier deur ons direkteure met ’n uitstappie na Ash Restaurant by Diemersfontein Wine & Country Estate in Wellington te bederf.  Dit was ’n gesellige geleentheid waartydens ons hulle vir hul toegewyde leiding bedank het terwyl hulle heerlike, vuurvoorbereide deelborde saam geniet het.

Neem asseblief kennis dat ons kantore op Woensdag 4 November vir die plaaslike regeringsverkiesing gesluit sal wees aangesien die dag as ‘n publieke vakansiedag aangekondig is.

POPIA COMPLIANCE: NOT A ONCE-OFF EXERCISE

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (19)
  • Administration and Secretarial Services
    (21)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (10)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (9)
  • Estates and Trusts
    (127)
  • Human Resource Management
    (34)
  • Legal
    (36)
  • Office and Personnel
    (136)
  • Payroll Processing and Administration
    (8)
  • Tax Compliance and Administration
    (112)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET WEST

  • Olive Grove Industrial Estate, Grove Business Park, Block H, Ground floor, Unit 2, Off Ou Paardevlei Road, The Interchange, 7310
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services