3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
DEREGISTRASIE AS AANGEWESE WERKGEWER BY DIE DEPARTEMENT VAN INDIENSNEMING EN ARBEID

DEREGISTRASIE AS AANGEWESE WERKGEWER BY DIE DEPARTEMENT VAN INDIENSNEMING EN ARBEID

1August 4, 2025August 4, 2025
By FHBCIn Human Resource Management

Enige versoeke vir deregistrasie as ‘n aangewese werkgewer moes tot dusver teen 31 Augustus elke jaar per e-pos by die Departement van Indiensneming en Arbeid ingedien word.  Weens die wetwysigings van toepassing vanaf hierdie jaar gaan die deregistrasie teen 31 Augustus nie nodig wees nie.

Vanaf 1 September 2025 is die aanlyn platform oop en beskikbaar om indienings te doen.  Wanneer ‘n werkgewer vanaf 1 September 2025 by die aanlyn platform inteken gaan die volgende vrae gevra word:

  1. Is die aantal werknemers minder as 50?
  2. Is daar enige CCMA sake in die laaste 12 maande?

Sodra die werkgewer bevestig dat die werknemers minder as 50 is sal die stelsel die werkgewer as ‘n “non designated employer” merk.

Tot dusver kon ‘n werkgewer wat nie aangewese is nie kies om steeds Diensbillikheidsverslae in te dien, maar weens die wetwysigings is dit nie meer ‘n opsie nie.  Gevolglik sal hierdie werkgewer nie meer verslae hoef in te dien nie.

Die Departement van Indiensneming en Arbeid behoort soos destyds ‘n tipe “Reminder letter” per e-pos uit te stuur.  Gebruik die skakel op die skrywe om vanaf 1 September 2025 die profiel te aktiveer om die vrae te beantwoord.

Die Departement van Indiensneming en Arbeid behoort dan ook weer ‘n e-pos te stuur wat bevestig sou ‘n werkgewer gederegistreer wees.  Soos vorige jare met ‘n deregisrasie aansoek is daar geen ander skrywes, bewyse of vorms nodig wat vooraf berei en per e-pos deurgestuur moet word nie.

Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir Anél Crous by anelv@fhbc.co.za

Vrywaring:  Die inhoud van hierdie artikel is nie in alle opsigte omvattend nie. Dit bly elke werkgewer se verantwoordelikheid om homself aangaande enige wetswysigings en voldoening soos per die Staatskoerant Vol. 718. 15 April 2025. No. 52515. te vergewis.

Source Reference:

Staatskoerant Vol. 718. 15 April 2025. No. 52515.

PERSONEELNUUSUNDERSTANDING PROVISIONAL TAX IN SOUTH AFRICA

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (113)
  • Human Resource Management
    (29)
  • Legal
    (33)
  • Office and Personnel
    (121)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (100)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services