Gedurende April het die personeel ‘n Paasfeesbederfie ontvang.

Willem Kotzé (Rekenmeester) was op 25 April gegroet. Ons beste wense vergesel vir Willem.

Op Donderdag 1 Mei het ’n paar kollegas aan die Rhodes Quality halfmaraton te Wellington deelgeneem. Daar was ook geleentheid om 5 km of 10 km te stap of te draf, asook opsies vir die trail runners.

Woensdag 15 Mei is ons potjiekos spanbou. Ons volgende nuusbrief sal foto’s hiervan bevat