3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
CIPC EN MAATSKAPPYDOKUMENTASIE:  WAT ELKE BESIGHEID EN BESIGHEIDSEIENAAR MOET WEET

CIPC EN MAATSKAPPYDOKUMENTASIE: WAT ELKE BESIGHEID EN BESIGHEIDSEIENAAR MOET WEET

1October 6, 2025October 7, 2025
By FHBCIn Administration and Secretarial Services

VIR PRIVAATMAATSKAPPYE (Geregistreer na Mei 2011) 

  • CoR 14.3 – Registrasiesertifikaat 
    Hierdie dokument word uitgereik by registrasie van die maatskappy en toon besonderhede soos:
    • Registrasienaam  
    • Registrasienommer 
    • Geregistreerde adres 
    • Finansiële jaareinde 
    • Direkteure se besonderhede (soos op datum van registrasie) 
  • CoR 15.1A / 15.1B (Unieke vorm) – Akte van Oprigting (MOI) 
    • Die CoR 15.1A-vorm (standaard MOI) word uitgereik by registrasie van ’n standaard CIPC-geregistreerde privaatmaatskappy. 
    • ’n Maatskappy kan ook kies om ’n CoR 15.1B (unieke MOI) op te stel wat dan aangepas word volgens die maatskappy se spesifieke behoeftes.  Die maatskappy kan dus met ’n unieke MOI geregistreer word. 
  • CoR 39 – Direkteursverandering 
  • Word uitgereik by aanstelling, bedanking of verandering van direkteure.
  • CoR 44 – Ouditeur of Maatskappysekretaris verandering
  • Word uitgereik by aanstelling, bedanking of verandering van die ouditeure / maatskappysekretaris van die maatskappy
  • CIPC verslag (“CIPC Disclosure”)
  • ’n Opsomming van huidige en historiese besonderhede, soos direkteure en geregistreerde adres.  Hierdie dokument kan enige tyd by CIPC aangevra word.
  • Aandeelsertifikate en Aandeelregister
  • Elke privaatmaatskappy (uitgesluit nie-winsgewende maatskappye (NPC’s)) moet aandeelsertifikate uitreik aan aandeelhouers en ’n aandeelregister byhou wat aandui wie aandele in die maatskappy bekom het en wanneer dit bekom was. 

VIR BESLOTE KORPORASIES 

  • CK1 – Stigtingsverklaring
  • Die oorspronklike dokument waarmee die Beslote Korporasie geregistreer word.  
  • CK2 – Gewysigde Stigtingsverklaring 
  • Wysigings aan lede, bydraes of ander Beslote Korporasie-besonderhede.  
  • CK2A – Rekeningkundige Beampte 
  • Aanstelling of bedanking van die Beslote Korporasie se rekeningkundige beampte. 
  • CIPC verslag (“CIPC Disclosure”)
  • ’n Opsomming van huidige en historiese besonderhede, soos lede en die geregistreerde adres.  Hierdie dokument kan enige tyd by CIPC aangevra word.   
  • Ledebelang-register
  • ’n Beslote Korporasie het nie aandeelhouers of ’n aandeelregister nie, maar wel ’n ledebelangregister wat aandui watter lid ’n sekere persentasie ledebelang in die Beslote Korporasie besit.

Onthou om u maatskappy of Beslote Korporasie se statutêre dokumentasie altyd met die nuutste inligting op te dateer, sodat u dokumentasie op datum bly.  Indien u bystand benodig met die opdatering van u besigheid se statutêre rekords, kontak gerus vir Arné Bester (arne@fhbc.co.za) of skakel ons kantoor by 021 864 5180. 

GOVERNMENT REGULATORY FILING – COIDA, UIF AND SDL (WITH EMP201)DIE GEVOLGE VAN ’N HUWELIK BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE OP U BOEDEL

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (20)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (7)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (115)
  • Human Resource Management
    (30)
  • Legal
    (33)
  • Office and Personnel
    (123)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (101)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET WEST

  • Olive Grove Industrial Estate, Grove Business Park, Block H, Ground floor, Unit 2, Off Ou Paardevlei Road, The Interchange, 7310
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services