3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1September 1, 2025September 1, 2025
By FHBCIn Office and Personnel

Vrydag 1 Augustus was Nadima Krein se babatee.  Ons is saam met hulle opgewonde oor die koms van hulle dogtertjie.

Op Maandag 4 Augustus het die personeel ‘n “Hou moed bederfie” ontvang. Heerlike sop met ‘n varsgebakte broodjie is net wat nodig was op die wintersdag met die boodskap: Have a “SOUP-ERB” August!

Op Vrydag 8 Augustus het die dames by Cole The Eatery in Wellington vergader. Ter viering van Vrouemaand was elkeen met geskenkies, ‘n heerlike ontbyt en ‘n drankie van hul keuse bederf. Prof. Retha Bloem, nuwe Rektor van Hugenote Kollege vanaf 1 April 2025, het as gasspreker haar wyshede met ons gedeel.

Ons is baie trots op Dawfré Theron (Rekeningkundige bestuurder) wat op 12 Augustus 2025 die toekenningsaand van Xero in Johannesburg bygewoon het. Dawfré was een van drie finaliste in die Rising Star kategorie.  Slegs persone wat deur Xero genomineer was kon vir die kategorie inskryf. Ons is baie trots op Dawfré dat hy op so ‘n platform erkenning kon kry vir die moeite wat hy insit om ons kliënte aan Xero bekend te stel. Twee direkteure, Hendrik Rabie en Jacobus Maree, het saam met Dawfré die geleentheid bygewoon.

Maandag 18 Augustus het Juanet Joubert as Bestuursassistent by ons span aangesluit.

Op 1 September verwelkom ons die lente. Woensdag 3 September vier ons Sekretaressedag / Administrative Professionals’ Day! Op Donderdag 4 September is die Afsluiting en sertifikaatoorhandiging vir die persone wie vanaf Januarie 2025 die Resultate deur Mense opleiding, aangebied deur Joubert en Genote, bygewoon en suksesvol voltooi het.

Vrydag 5 September is Loslitdag en ons personeel sal weer in spanverband volgens die tema genaamd “Beyond the label” aantrek. Ons koop vanjaar ons amptelike loslitdagplakkers by Sunfield Home te Wellington, wat beteken dat hulle ook ‘n begunstigde sal wees van ‘n gedeelte van die gelde wat ingesamel word. Ons vertrou dat ons kliënte ook geïnspireer sal word om op loslitdag in ons gemeenskap ‘n verskil te maak. Ons volgende nuusbrief uitgawe sal foto’s van ons dag se gebeure insluit.

Ook op Vrydag 5 September is verjaarsdaggroep 3 se feesviering. In ons volgende nuusbrief sal ons ook hiervan foto’s deel.

UNDERSTANDING WHEN AN AUDIT IS REQUIRED FOR A PRIVATE COMPANY

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (7)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (114)
  • Human Resource Management
    (29)
  • Legal
    (33)
  • Office and Personnel
    (122)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (101)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services