Ons kantore binne was uitgeverf. Die “Penthouse” afdeling se uitleg was wel ook oorgedoen. Elke spanlid was met ‘n “custom animated figure” by hulle werkstasies verras.

18 Julie gaan ons ‘n Madibadag gemeenskapsprojek doen. Ons volgende nuusbrief sal ook hiervan foto’s bevat.