3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1June 5, 2024June 5, 2024
By FHBCIn Office and Personnel

Woensdag 8 Mei was ons spanbou by Wellington se Rolbalklub.  Aangesien die spanbou op ‘n Woensdag was, was ‘n uitgebreide Wacky Wednesday van Steers ‘n heerlike maaltyd.  Baie dankie aan die Steers van Wellington vir hulle wonderlike diens om 80 kospakkies tydig en smaaklik te berei.  Die personeel was in twee groepe gedeel.  Groep 1 het verskeie bordspeletjies gespeel terwyl Groep 2 rolbal gespeel het.  Na die breek, en donuts vir verdere versterking, het die groepe omgeruil.  Die middag was ontspanne en almal het die samesyn baie geniet.  Dankie aan die Rolbalklub van Wellington wat ons ontvang het en aan die lede wat hul ondervinding van rolbal met ons gedeel het.

Jacobus Maree (Direkteur) het ‘n geleentheid gekry om aan die 20ste Transportugal MTB deel te neem.  Op 12 Mei 2024 het Jacobus die 8 dae en 940 kilometer afgelê terwyl hy algeheel 17de geeïndig het.  70 deelnemers regoor die wêreld het weggespring en 65 het die resies voltooi.  Veels geluk Jacobus.

Onlangs het Angelique Joubert as Junior Boekhouer by ons aangesluit, asook Amanda Baard as Boekhouer.  Angelique is in Wellington baseer, terwyl Amanda vanuit Somerset-Wes werksaam is.

Vrydag 24 Mei het ons die Graad 9 leerders van Hugenote Hoërskool besoek om meer inligting oor die voordele van Rekeningkunde as vak vir studierigtings en loopbane te deel.

Woensdag 29 Mei was die publieke vakansiedag waartydens die personeel vir die algemene en provinsiale verkiesings gestem het.  Baie kollegas het daarna die Basaar van Wellington se Moedergemeente ondersteun.

Vrydag 31 Mei was Pantoffeldag ondersteun.  Vanjaar se tema, “Step into My Slippers”, het gefokus op empatie, pret en om in die skoene (of liewer, pantoffels) van jongmense te stap wat lewensgevaarlike siektes beveg.  Deur ons skoene vir pantoffels te verruil, kon ons as personeel ons ondersteuning wys en daardie jongmense herinner dat hulle nie alleen in hul stryd is nie.  Kollegas het ook die Wimpy besoek om ‘n gratis Wimpy koffie te geniet.

Op 31 Mei het ons vir Angelo Borchards (Junior Rekenmeester) gegroet.  Op 7 Junie 2024 gaan ons vir Jade Williams (Rekenmeester) groet.  Ons beste wense vergesel beide manne vir hulle loopbane.

Op Woensdag 26 Junie gaan ons die personeel wat vanaf April tot Junie verjaar se verjaarsdae vier.

KIES U EKSEKUTEUR REGAN ANTI-HARASSMENT POLICY AS PART OF CREATING A SAFE WORKING ENVIRONMENT

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services