3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
HOE KAN U FAMILIETRUST GEDEREGISTREER WORD?

HOE KAN U FAMILIETRUST GEDEREGISTREER WORD?

2March 6, 2019March 6, 2019
By FHBCIn Estates and Trusts

fhbc_dec_mailer_01_03Die Wet op die Beheer oor Trustgoed 57 van 1988 vereis nie die formele deregistrasie van ‘n Trust nie en die Meesterskantore waar Trusts geregistreer word, bevestig bloot dat die deregistrasie-besluit genoteer is.

Weens veranderde Wetgewing wat op Trusts van toepassing is, ontstaan daar ‘n groter behoefte om Trusts, en spesifiek Trusts wat nie werklik aktief funksioneer nie, te sluit of dan te deregistreer.

‘n Trust kan egter nie formeel gederegistreer word nie en word daar basies net ‘n besluit deur die Trustees geneem om die Meesterskantoor in kennis te stel dat die Trust nie meer met sy bedrywighede voortgaan nie en dat die Meester die besluit dienooreenkomstig op sy rekord noteer.

In terme van die Meester se direktief Nr. 2 van 2017, gedateer 2 Maart 2017, is daar egter sekere prosedures/vereistes wat gevolg moet word en waaraan die deregistrasie-besluit moet voldoen, alvorens die Meester bereid sal wees om die besluit formeel te noteer.

Die Meesterskantore sal onder andere die volgende vereis:

  • Oorspronklike Magtigingsbrief/Meestersertifikaat;
  • Nul bankstaat van die Trust se bankrekening;
  • Bewys dat die begunstigdes van die Trust alle voordele ontvang het en in sommige gevalle ook die begunstigdes se toestemming tot deregistrasie van die Trust; en
  • Beëdigde Verklaring deur die Trustees van die Trust dat daar nie meer enige Bates en Laste in die Trust bestaan nie.

Met ontvangs van die Meester se skriftelike bevestiging dat die deregistrasie-besluit genoteer is, kan die Trustees voortgaan om SARS dienooreenskomstig in te lig om SARS dan in staat te stel om die Trust vir inkomstebelasting te kan deregistreer.

Sodra daar aan al hierdie vereistes voldoen is, kan die Trust as onaktief en dus by implikasie as gederegistreer beskou word.

Indien u enige navrae het, kontak gerus vir Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za

WOON EN WERK U IN DIE BUITELAND? BELANGRIKE INKOMSTEBELASTING VERANDERING: DIE 183-DAE-REËL IS EEN VAN DIE DAE IETS VAN DIE VERLEDEPERSONEELNUUS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services