3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
HOE WERK UIF TYDENS KRAAMVERLOF?

HOE WERK UIF TYDENS KRAAMVERLOF?

4July 2, 2018July 2, 2018
By FHBCIn Human Resource Management

fhbc_july-rocketmailer_01_11Wanneer ‘n Werknemer met kraamverlof gaan word ‘n UIF eis gewoonlik by die Departement van Arbeid ingedien.

Hoe word die UIF % bereken:
Die UIF betaal 38% – 58% van die bruto salaris, tot ‘n maksimum salaris van R14 872.00.  As die Werknemer meer as R14 872.00 verdien, sal die UIF die kraamvoordeel op laasgenoemde salaris bereken en sal dan heel waarskynlik 38% van die UIF ontvang.   Die UIF neem ‘n Werknemer se gemiddelde maandelikse salaris in ag.  ‘n Werknemer kan eis solank sy binne die afgelope 6 maande aan die fonds bygedra het.  Die Department sal die afgelope 4 jaar van indiensneming en bydraes in ag neem.  Die Werknemer is geregtig op 1 maand UIF vir elke 6 maande van bydraes tot die fonds.

Elke Werknemer se % wat geeïs kan word, word spesifiek vir hul uitgewerk, solank daar aan die bogenoemde reëls voldoen word.  Vooraf weet mens dus nie watter % van die Werknemer se salaris goedgekeur word nie.

Die Werkgewer kan ook bydra, solank die Werkgewer nie 100% van die salaris betaal nie.  Die Werknemer kan nie ook UIF eis as sy klaar 100% van haar salaris kry nie, want sy mag nie meer as 100% van haar salaris verdien, as sy dan wil eis ook nie.  Bv.  As die werkgewer vir ‘n Werknemer 75% van haar salaris per maand betaal, kan sy vir 25% van haar salaris van UIF eis, maar nie meer nie, want sy mag nie meer as 100% (die % wat die Werkgewer gee + die % wat sy eis) kry nie.

Die Werknemer doen aansoek deur UI-vorms in te vul (onder andere die UI-19 en UI-2.7 wat deur die Werkgewer onderteken moet word) en dit vir die Departement van Arbeid te neem.  Na goedkeuring stel hul die Werknemer in kennis oor watter % ontvang sal word.

Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir Carike Hanekom by carike@fhbc.co.za

Source Reference

http://www.labour.gov.za/DOL/media-desk/media-statements/2012/media-statement-uif-benefit-increase (besoek op 5 Junie 2018)

PERSONEELNUUSVERGOEDENDE REISTOELAAG – TOE EN NOU

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services