3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1March 5, 2018March 5, 2018
By FHBCIn Office and Personnel

Op 7 en 15 Februarie het twee spanne aan die jaarlikse Besigheidsliga van Wellington Rolbalklub deelgeneem. Die wedstryde het 18h00 begin. Dawie Theron, Elri Theron, Marius Vorster, Amanda Swarts, Deon Swarts en Anél Crous was in die FHBC Algemene dienste span. Louise-Anne Truter, Joanne Els, Joanine Steyn, Helga du Toit en Marinda Mostert was in die FHBC Payroll Services span. Dankie vir die deelname. Ons wil weereens vir die Rolbalklub bedank vir die goeie reëlings en dat ons elke jaar met soveel entoesiasme deur die lede van die klub ontvang word. Dankie ook aan elke spanbestuurder wat die spanne so getrou met advies bystaan.


rolbalspanne_06

Valentynsdag was 14 Februarie en oudergewoonte was rooi en wit orals te sien. Dankie aan die Sosiale komiteelede (Carike Hanekom, Elri Theron, Reinet Naudé en Lise Roux) wat die kantore so mooi opgetooi het.


valentynsdag_06

Morell Links het ook op 14 Februarie geboorte geskenk aan haar en Justin se eersteling dogtertjie, Jade. Morell en Justin is opreg dankbaar oor die groot geskenk wat hulle op Valentynsdag ontvang het.


links_03

Ons het sommer baie spognuus om te deel: Veels geluk aan Stephanie Daniels (Rekenmeester) en Liezl Rabie (Rekenmeester) wat albei die nagraadse Diploma in Belasting geslaag het.


rekenmeester_09

Veels geluk ook aan Cobus Greeff (Rekenmeester) wat Raad 2 van die SAICA kwalifiserende eksamen geslaag het. Cobus kwalifiseer nou as Geoktrooieerde Rekenmeester. Ons is baie trots op die personeel wat akademies so goed vorder. Joanne Els het Sondag 18 Februarie aan die Cape Peninsula in Simonstad deelgeneem en die 42 kilometer in goeie tyd kafgedraf. Joanne berei tans voor vir die Comrades. Lizette Vorster het ook aan die Kango wedloop van 21,1 km op Saterdag 24 Februarie 2018 deelgeneem.


cobus_03

Bevorderings vanaf 1 Maart 2018: Veels geluk aan Elzan Rust wat vanaf Assistent Rekeningkundige Bestuurder na Rekeningkundige Bestuurder bevorder is. Veels geluk ook aan Suzaan Lambrechts wat vanaf Rekenmeester na Assistent Rekeningkundige Bestuurder bevorder is. Beide is deel van Jacobus Maree (Direkteur) se span.


rekeningkundige_09

Verjaarsdaggroep 1 se partytjie was 2 Maart gehou. Ons sal in die volgende nuusbrief foto’s deel. Ons het net voor die partytjie ‘n noodontruiming geoefen sodat ons voorbereid is indien ‘n ontruiming wel moet plaasvind.

Op 7 Maart het ons ‘n Gesondheidsdag! ‘n Fisioterapeut en ‘n Dieetkundige kom ons besoek. Die Fisio gaan ergonomies na ons kantore kom kyk en die Dieetkundige gaan oor gesonde eetgewoontes gesels.

Op 9 Maart is die Sportdag waar daar van ons kantoor se personeel teen die ander BGR kantore se personeel deelneem. Hierdie jaar is die pret by Nelson Wine Estate net buite die Paarl en BGR De Jager Boshoff is vir die reëlings verantwoordelik.

BOEDELS: VERHOGING IN MEESTERSGELDETHE PERSONAL LIABILITY COMPANY: DIRECTORS AND SHAREHOLDERS

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services