3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
NOODHULP EN VEILIGHEID

NOODHULP EN VEILIGHEID

8April 6, 2017July 7, 2017
By FHBCIn All Categories, Office and Personnel
fhbc_rocketmailer_april_01_10


Wat is die doel van noodhulp?

1. Om die persoon aan die lewe te hou
2. Om te voorkom dat die besering of toestand vererger
3. Om spoedige herstel te bevorder

Noodhulpbeamptes. Indien u as ‘n werkgewer meer as 10 werknemers het, vereis die Wet op Beroepsgesondheid en veiligheid dat u ‘n gekwalifiseerde Noodhulpbeampte in u maatskappy moet hê.

Wanneer ‘n noodgeval gebeur. Probeer om die onderstaande punte te onthou, hetsy dit by u tuiste of by u werksplek is:
• U veiligheid is belangrik – Assesseer die situasie en verwyder en/of voorkom enige verdere gevare. Dit is van uiterste belang om seker te maak dat dit vir u veilig is en veilig bly alvorens u hulp verleen. Sodoende word ‘n meer ernstige ongelukkig voorkom.
• Toestemming vanaf die pasiënt is uiters belangrik. Indien die beseerde persoon ouer as 12 jaar en sonder enige volwasse toesig is, moet u sy/haar toestemming kry alvorens hulp verleen mag word. ‘n Beseerde persoon jonger as 12 jaar, se ouer moet toestemming gee. Wanneer hulp verleen word, is dit uiters belangrik om te alle tye daardie persone se menswaardigheid in ag te neem.
• Beskermende toerusting/kleredrag moet ten alle tye gedra word, bv. Mediese handskoene, indien u vertroud is- en weet hoe om CPR toe te pas, moet u die mondstuk gebruik. Indien u op ‘n ongelukstoneel is, dra ‘n helder weerkaatsende baadjie (veral in die aand), beskermende brille indien die persoon se lugweg dalk geblok is, asook ‘n masker wat u mond en neus bedek.

 

‘n Noodhulptassie by u huis en werksplek is ‘n MOET … so moenie daaroor dink nie, belê daarin! Veral indien u meer as vyf personeel in diens het, word dit deur die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid vereis. ‘n Belangrike punt om te onthou is dat medikasie nie aan werknemers voorsien word nie. Die Noodhulptassie is slegs vir noodgevalle en daarom is daar ‘n voorgeskrewe lys van wat alles in die tassie moet wees.

Noodnommers. As u as werkgewer dalk nog nie die volgende noodnommers by u werksplek aangebring het nie, sal ons u aanraai om dit wel te doen. Natuurlik moet die nommers by u tuiste ook maklik beskikbaar wees:

Noodnommers
Algemene nommer 10177
Selfoon noodnommer 112
Brandweer hoofkantoor 021 590 1900
Provinsiale Ambulans (Metro) 10177
Privaat Ambulans (ER24) 084 124
Privaat Ambulans (Netcare) 082 911

 

Vul hierdie lys aan met die nommers van u tuisdorp.

Beserings aan diens. Wanneer ‘n besering aan diens wel plaasgevind het, moet rekordhouding daarvan so volledig moontlik wees. Buiten vir die WCA vorm en ID van die beseerde persoon wat na die dokter geneem word, moet ‘n inhuis rekord van die gebeure gedokumenteer word vir indien daar in die toekoms enige navrae kom.

Noudat u oor ‘n paar basiese nuusbrokkies van noodhulp ingelig is, vertrou ons dat u hieroor sal nadink en tot aksie oorgaan om seker te maak dat ‘n noodgeval u nie heeltemal onkant betrap nie.

Source:

SafeTech Noodhulp opleiding 23 Maart 2017

PERSONEELNUUSPROVISIONAL TAX PENALTIES EXPLAINED

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services