In hierdie artikel bespreek ons 10 eenvoudige BTW wenke vir Suid-Afrikaanse besighede rakende die voldoening aan BTW wetgewing, insluitende minder bekende BTW-insette waarop ondernemings geregtig is.

In hierdie artikel bespreek ons 10 eenvoudige BTW wenke vir Suid-Afrikaanse besighede rakende die voldoening aan BTW wetgewing, insluitende minder bekende BTW-insette waarop ondernemings geregtig is.
Daar is 'n bekende praktyk onder boedelbeplanners waarvolgens die testateur aangeraai word om sekere bates aan 'n erfgenaam, gewoonlik die langslewende gade, te bemaak, onderhewig aan een of meer opeenvolgende vruggebruike.
Tydens Madibadag het ons ook ‘n spanbou gehad. Ons het eerstens kinders se harte bly gemaak en daarna kon ons heerlik by Pappas Grill & Pizzeria eet en die samesyn geniet. Ons kon weer vir Hugenote Hoërskool se Graad 11 rekeningkunde leerders besoek. Ons het ‘n kollega welkom geheet, maar moes ongelukkig ook ‘n kollega groet. Ons het wense van voorspoed aan die betrokke skole se spanne tydens die interskole gestuur.
CIPC to enforce Beneficial Ownership Declaration with Annual Return Filings for Companies and Close Corporations.
In the tax industry, there is never a dull moment. Sharing information and experiences with peers is crucial, as it paves the way for achieving tax compliance for both individuals and their clients, while also ensuring prompt refund processing by SARS.
Met die opstel van ’n testament word daar soms te veel fokus geplaas op hoe u bates moet vererf en oorskadu dit ’n baie belangrike komponent van boedelbeplanning: Hoe die skuld in u boedel hanteer moet word indien u te sterwe sou kom.