September was ’n maand van vieringe, verwelkomings en afskeide. Ons het Sekretaressedag gevier. Loslitdag het kleur, kreatiwiteit en goeie spangees na die kantoor gebring het. Gedurende September het ons van twee kollegas afskeid geneem terwyl ons drie kollegas verwelkom het.
Oct 05,2026October 5, 2026




