3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS
1November 6, 2017November 7, 2017
By FHBCIn Office and Personnel

Op 29 September het die personeel Bejaardes bewusmaking ondersteun deur saam met die inwoners van Silwerkruin Wellington se strate in te vaar.

silwerkruin_03

Tydens Oktober het personeel kankerbewusmaking ondersteun.

kankerbewusmaking_06

Op Saterdag 7 Oktober het Jacobus Maree (Direkteur), Hendrik Rabie (Direkteur), Elri Theron (Debiteure en Admininstratiewe beampte) en Lizette Vorster (Boedels Assistent) as deel van twee spanne deelgeneem teen die Stoomtrein wat vanaf Wellington na Ceres gery het.  Van die kollegas moes fiets trap en ander het gedraf.  Die twee spanne het onderskeidelik 15de en 16de plekke uit 66 spanne behaal.  Veels geluk!

stoomtrein_06

16 Oktober is die kantore van ons ses Direkteure vir Basedag viering deur hulle onderskeie spanne versier.  Op 19 Oktober is die Base behoorlik bederf met ‘n safari-uitstappie by Spice Route, net buite die Paarl.  Hulle het elk ‘n heerlike middagete geniet, ‘n sjokolade “tasting” beleef, ietsie warms genuttig en hulle kon toe ook met geskenkbewyse vir hulself met verskeie aankope bederf.  Dankie Base dat ons na julle kan opkyk en dat dit ‘n voorreg is om saam met julle te kan werk.  Ons waardeer julle.

basedag_06

Elzan Rust (Assistent Rekeningkundige Bestuurder) het op 23 Oktober 2017 ‘n babaseuntjie ryker geword.  Ons beste wense vergesel Gerbrandt en Elzan met die grootmaak van klein Douw.

babaseuntjie_09

Op 20 Oktober het ons ‘n kantoor “Clean up” gehad.  Ons het reggepak, weggegooi en terugbesorg waar nodig.

cleanup_06

Op 27 Oktober was Janine Bam (Rekenmeester) met ‘n Ooievaarstee verras.  Janine en haar man verwag vir klein Liam in Desember.

ooievaarstee_03

10 November woon die personeel die Jaareindfunksie by Rusticana by.  Hierdie jaar se tema is ‘n Maskerbal.  Ons sal in ons volgende nuusbrief met foto’s van hierdie glansgeleentheid spog.

KIES U EKSEKUTEUR REGWVF EIS TYDENS KRAAMVERLOF

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services