Ons het die voorreg gehad om leerders vir vakansiewerk in te neem. Een kollega was gegroet, ons het ‘n skuif in spanne gehad, ‘n kollega se klerkskap is voltooi en die personeel gaan ‘n “Hou moed bederfie” ontvang.
Aug 04,2026August 4, 2026

Ons het die voorreg gehad om leerders vir vakansiewerk in te neem. Een kollega was gegroet, ons het ‘n skuif in spanne gehad, ‘n kollega se klerkskap is voltooi en die personeel gaan ‘n “Hou moed bederfie” ontvang.

Met ingang 01 Januarie 2025 het die bestaande Diensbillikheidswet (Employment Equity Amendment Act) in werking getree. Die finale sektorale teikens en regulasies is op 15 April 2025 deur die Minister van Indiensneming en Arbeid in die Staatskoerant gepubliseer.

Provisional tax is not a separate tax type. It is a method of paying normal income tax in advance during the year of assessment. Estimate carefully, pay on time, and keep the evidence.

Indien die verkoping van die eiendom egter nie prioriteit is nie, is dit teen die agtergrond van vertragings met verkopings uit boedels nie noodwendig onwys om eerder die eiendom uit die boedel oor te dra nie

Die kollegas het wol ingesamel om te skenk. Ons het kollegas gegroet en ‘n nuwe kollega verwelkom. Ons het “Christmas in July” gehou. Ons het vakansiewerkers welkom geheet.

Tax Season opened on 1 July 2026, starting with the issuing of auto assessments by SARS. It is important for taxpayers to understand the auto assessment process, the steps they need to take if they are selected for auto assessment and to be aware of the applicable 2026 income tax deadlines.